Jose Moises Mejia Tovar 2018-11-12 11:41:57 Sit en drink n brannas in pommie land. Goose bumps all the way!!! Brilliant song!!!
Robert Smith 2018-10-07 19:25:42 Fantasties manne ons is geseend om afrikaans te kan praat alle eer kom God toe ,ons staan agter julle Kan nie wag vir julle volgende liedjie
kenrick40 2018-09-25 05:24:57 Dis n baie goeie song. Die kaap het die Gebed ontvang. Dink dit sal pretty great wees om n song te maak om dankie te se! Met die twee stemme en al die Gebede saam! Sal n eer wees om dit te hoor.
Dmitri Jegels 2018-07-16 00:06:25 Knap gedaan julle twee: riem onder die hart inspirerend! Wees geseënd!
ragbforever 2018-06-26 23:49:52 Dankie vir almal wat hierdie comment en like En julle twee dankie vir die liedjie
Lanthis Lombard
Patriot... Ons vir jou Zuid Afrika...
Indorm
En die sluise het toe oopgegaan. Julle het nie verniet gebid nie.
Taryn Le Hanie
Dankie Robbie en Bok
MasterJD
Bok en Robbie bly my gunsteling Afrikaner sangers
Jose Moises Mejia Tovar
Sit en drink n brannas in pommie land. Goose bumps all the way!!! Brilliant song!!!
Robert Smith
Fantasties manne ons is geseend om afrikaans te kan praat alle eer kom God toe ,ons staan agter julle Kan nie wag vir julle volgende liedjie
kenrick40
Dis n baie goeie song. Die kaap het die Gebed ontvang. Dink dit sal pretty great wees om n song te maak om dankie te se! Met die twee stemme en al die Gebede saam! Sal n eer wees om dit te hoor.
Tania De Sousa
A beautiful song! Love it!
Dmitri Jegels
Knap gedaan julle twee: riem onder die hart inspirerend! Wees geseënd!
ragbforever
Dankie vir almal wat hierdie comment en like En julle twee dankie vir die liedjie
Kaliane Thais
vok it hoendervleis !!!!
Amy skinner
Trots Afrikaans en veral trots Suid-Afrikaans
bbd dbp
Kerels en dames die song is mos ma net mooi.