Blykbaar is die Afrikaanse onnies almal met verlof as jy kyk na die swak taalgebruik van Afrikaanssprekendes soos hieronder weergegee. Komaan mense, as jy lief is vir jou taal sal jy hom met respek behandel.
Juan jy is awesome ek hou van jou songs dit is cool.Jy is n awesome sanger .Ek het al jou songs gehoor ek het dit al 77 keer oor en oor geluister . Jy is awesome !!!//Van : michelle Bester
Marlene Swart
Ek self is mal oor sy musiek....
Naomi Kleinhans
Ons het verloof op die song gebore om by jou te wees mal daar oor
Elrika Kriel
Beste song of all time
Ian Vanrhyn
Blykbaar is die Afrikaanse onnies almal met verlof as jy kyk na die swak taalgebruik van Afrikaanssprekendes soos hieronder weergegee. Komaan mense, as jy lief is vir jou taal sal jy hom met respek behandel.
Willem Bester
Juan jy is awesome ek hou van jou songs dit is cool.Jy is n awesome sanger .Ek het al jou songs gehoor ek het dit al 77 keer oor en oor geluister . Jy is awesome !!!//Van : michelle Bester
Jacquelyn Langhein
Runs deep mooi woorde
TheEwokz
Afrikaans, my moedertaal ❤ My Liefde vir die song, baie groot ❤
Benoit Henrard
Die beste liedjie ooit. Was ons trou liedjie
Brens Kotze
Soo nice ek ht begin huil
Susan Allen
Hierdie liedjie is gebore om vir my te speel. Love dit bly daar is nog mooi afrikaanse songs